Bookmark and Share
Info oor Expo

Wen matriekafskeidsrok ter waard van R12 000

Deur die bekende ontwerper - F Wilson - 2010 - Huisgenoot se wen matriekafskeidrok.

Word ook die hele dag bederf hare, grimering en in n limo gevat na die matriekafskeid aand saam met jou metgesel.

Ons nooi julle spesiaal uit om te kom kyk wat om te doen met julle Matriekafskeidrok en om ook die dag soos n prinses te lyk.

Die kopkrap van die jaar.

Ons wil dit vir julle baie maklik maak. Ons gaan julle help met stunning rokke deur bekende ontwerpers en ook stunning rokke deur jonk en opkomende ontwerpers wat nou net klaar gestudeer het, wat vol stunning idees is.

Daar gaan uitstallers wees wat raad gee oor, Rokke, Hare , Grimering, Juwele, Fotograwe , dans ens.

Met die modeparade gaan daar stunning rokke vertoon word.

En nog baie pryse om te wen.

 

Sy gaan die rustigheid vir ons gee met die mooiste liedere.

Annie: 082 493 3236 / 012 347 1134

Johan: 082 499 6154

Fritz: 072 601 0976

 

Onthou die expo word opgeneem vir TV miskien sien jy jouself later op TV !!

 

 

 

 

 

 



Terug Terug boontoe